Suikerbossie heet blijkbaar Sien. (Francien, Josien)
Niet duidelijk voor mij is de betekenis van:
'Maar, jy's dan 'n ander man se vrou'
https://www.youtube.com/watch?v=Z-71zOAeBJQ
------------------------------------------------------
Suikerbos ek wil jou he
Oh, Suikerbos ek wil jou he
My Suikerbos ek wil jou he
Wel wat sal jou mamma daarvan se?
Mamma se maar ja
Oh, my mamma se maar ja
Oh, my mamma se maar ja
Dis die laaste maal wat ek gaan vra
Sien ek is lief vir jou
Oh, my sien ek is lief vir jou
Oh, sien ek is lief vir jou
Maar, jy's dan 'n ander man se vrou
Dan loop ons so onder deur die maan
(Ja daar loop ons)
Dan loop ons so onder deur die maan
Ja dan loop ons daar onder deur die maan
Ek en my Suikerbossie saam
Oh, my Suikerbos ek wil jou he
Oh, my Suikerbos ek wil jou he
Ja, my Suikerbos ek wil jou he
Ah, wat sal jou mamma daarvan se?
Mamma se maar ja
Oh, my mamma se maar ja
Oh, mamma se maar ja
Dis die laaste maal wat ek gaan vra
Suikerbos ek wil jou he
Oh, Suikerbos ek wil jou he
My Suikerbos ek wil jou he
Wat sal jou
mamma daarvan se?
Het lijkt me mogelijk dat Sien een man is. Deze is lief voor Suikerbossie, die daardoor misschien met een andere man gaat trouwen dan de dichter.
BeantwoordenVerwijderen